Flieks maak saak

Wednesday, September 19, 2012

'n Welkome oordeel gevel

›
Soos Sigurd sou sê: Dankie, Ra! Want Dredd , die jongste fliekweergawe van die gewelddadige Britse strokiesboekreeks Judge Dredd , is so...
Monday, January 23, 2012

Feniks van hoop

›
Loshande die beste ding van die vierde Tom Cruise-doen-James Bond-episode is die feit dat Brad Bird, skepper van The Incredibles , sy kans a...
1 comment:
Wednesday, January 18, 2012

Die waarheid is daar êrens

›
Dis ‘n besonder tydige uitreiking van George Clooney se dromerige huldeblyk aan diegene in die Amerikaanse politiek wat nie onder die druk s...
Friday, December 30, 2011

Die goue droom

›
Drive is ‘n sprokie. Maar ‘n sprokie soos A Fistful of Dollars en Wild at Heart ‘n sprokie is. Dis ‘n sprokie wat met liefde geskep is en ...

Ka-ching, Oscar

›
Moneyball is ‘n langerige, groot en belangrike fliek – boonop met groot name (behalwe nou Steven Soderbergh s’n wat glo die pad gevat het ‘n...
Tuesday, November 29, 2011

Jy laat my lag. En dis g'n grap

›
Twee dinge waarmee ons saamleef: 1. Die rol wat ouers in hul kinders se benadering tot die lewe speel, is bepalend; en 2. Sommige lesse gaan...
Tuesday, November 15, 2011

Die kaalkop-waarheid

›
Dis waagmoedig om ‘n kankerstryd as ‘n komedie te bemark; mense neem tog so vinnig en uit beginsel aanstoot. Maar hoewel 50/50 die verwagte...
›
Home
View web version

About Me

My photo
Jacques Liebenberg
Terug, en dié keer met die regte soort bloedvergieting.
View my complete profile
Powered by Blogger.